Namibië 2010

Fietsry deur die sandbak van Namibië gee meer as stilte …

Reisstorie Namibië 28 Mei tot en met 20 Juni 2010 deur glimlag Lachen 

Ek hou van die stilte. In die Namibiese vlakte is die ewigheid tot stilstand gekom, of liewer, die tyd lyk nog nie in gang gekom nie, of indien tog, stadig, traer dan ’n mens kan waarneem. Ek sou my eensaam en verlate kan voel, maar daar daal ’n intense tevredenheid in my neer.

Uit ‘In de woestijn fiets je niet’ van Peter Delpeut (vertaling red.)

 Hoe het toch komt dat ik telkens na een ingrijpende persoonlijke gebeurtenis naar Zuidelijk Afrika afreis? Het is de weidsheid en stilte van het Afrikaanse landschap zonder Westerse drukte, de ontspanning door de inspanning van een fietsreis en bovenal het bijzondere gezelschap van mijn vriendin Monique, tevens de bezielende reisbegeleidster van deze reizen, en mijn broer Tjeerd, mijn reisgenoot en fietsmaatje. Do I need to say more?

 Ek kan maar net uit my hart uit skryf as ek my herinneringe laat afdwaal na die fietsryvakansie …

 Dag 1 Loslaat

Dis nie maklik nie om die stress van die werk los te laat, as ek op 28 mei 2010 saam met Tjeerd vertrek in die trein na Schiphol en my boek (gewonnen met een e-mailtje sturen) ‘In de woestijn fiets je niet’ lees. Tydens die treinreis gee ’n rokende swartryer oorlas in die toilet. Die kondukteur prys my opmerking aan die adres van die swartryer en help selfs met my bagage. ’n Bakkie koffie met ‘n vrindin op Skiphol maak dat ek my laaste frustasie oor die werk nog kwyt raak. Net vir die eerste vlug na Frankfurt wens Monique ons met ’n sms-beriggie ‘n baie goeie reis. Dis sal niet lang meer wees tot ons weersiens ... In Frankfurt ontmoet ons Rob en Susanne (uit Bergen) en Michel en Tanja en drink ons saam ’n drankie alvorens ons die nagvlug na Windhoek neem.

 Dag 2 Warm ontvang

As ons land op Hosea Kutako International Airport hoor ons in die vliegtuig ‘I love the thought of coming home to you’ (van Simply Red). Dit voel as tuiskom deur die warm ontvang van Monique. Nie letterlik warm nie … as ons oor die vliegveld loop sien ek die volmaan staan in ’n koue donkere skitterende sterrehemel! Ons ontmoet daar die res van die fietsrygeskelskap. Han (ons senior) is egter vertraag deurdat s’n reiskis (so’n egte waar ’n olifant op kan stamp) ontbreek. Reis sonder fiets breng dalk minder stress (ook wij hebben dit keer onze eigen fiets thuisgelaten), maar pedale en fietsryskoene in die handbagasie stop, is soek om kommer.

Ons gaan eers na Wil – ’n vrindin van Monique wat Tjeerd en ek ook ontmoet het in 2007 – omdat dit nog baie vroeg in die môre is. Wil (sy kom uit Nederland uit van oorsprong) ontvang ons warm met koffie en heerlike soete broodjies. Intussen warm dit buite op in die son en die helder lug (ek is nie anders gewoon nie in Namibië). Wil se honde geniet die aandag en as ons weer vertrek staan die troue viervoeters kwispelstertend op die veranda.

In Windhoek geniet ons die eerste dag in Namibië; o.a. terrasse, die lekker droë warmte, die Afrikaanse tempo, ’n musiekgeskelskap wat ons wil glo ‘Follow the Bible’ (doing right brings honour to the Nation), gewinkel maar niks gekoop nie, ons fietse fietsryklaar maak en aands uiteet by Joe’s Beergarten (ek maak nader kennis met Rob) en slaap in ’n lekker hotelbed.

 Dag 3 Fietsrytoer start in Windhoek

Anders as anders … fietsry ons vanuit die stad uit na Heroes Acre (wat die stryd vir vryheid van Namibië herdenk). Tjeerd en ek sleutel nog wat aan die saals om die lekkere fietsryhouding te kry en help Mirjam met die fietsryrekenaar die nie ’n tempo wil aangee nie. Ons skrik van die vragwae die ons virby raas en heeltemal as ons die vragwae later op se kant op die pad sien lig. Dis ’n kamikase piloot wat baie hard gery het. Ons het ’n bobbejaan agter die bult gaan haal (moeilikhede tegemoet loop) as ons amper vyf minute eerder langsgery het … gelukkig het ons daarteenoor egte bobbejane oor die pad sien loop.

Die koffiestop gee die gebruiklike lekkernye (uiteraard koffie, tee, koeldrankies, sop, koekies in allerhande smake, southappies, ensovoorts) én uitlê van Monique oor die besondere voëls, soals die muisvoël (vaal vrugte-eter met ’n geboë bek en langerige stert) en neushoringvoël, wat ons op die pad sien.   Na die pouse gaan dit ons letterlik voor die wind na Rehoboth, totdat ons die grondpad na Oanob Lake opry. Daar moes ons kragtig die pedale trap om vooruit te kom. En tussentyds ook nog die omgewing dophou op wilde diere … helaas het ons niks gesien nie!

Saans laat die insekte hulle hoor en dis nie koud nie. Ek onderneem ‘n poging om in my dagboek te skryf, maar Susanne trek my aandag as sy my hart steel… wie is hier nou ‘klierig’?

 Dag 4 Pittig fietsdagje

Na een heerlijke nachtrust is het heerlijk relaxed ontbijten op die kampplek. Al snel warmt de temperatuur op bij een heldere blauwe lucht (in tegenstelling tot gistermiddag waarop het bewolkt was). As ons staan te sukkel om te gaan fietsry, vermaan Monique ons amper op pad te gaan. Tog vertrek Tjeerd en ek as laaste, maar ons het die andere groepslede by die eerste afslag al weer ingehaal. Dit ly geen twyfel nie, dis die pad na Rehoboth (‘n Bybelse naam wat ruimte beteken). Als we door het dorpje fietsen – ek gids ons vlekkeloos deur die kronkelpaaie – is er maandagochtendrust. De ruimte in de straten valt hierdoor nog meer op. Ons verlaat Rehoboth oor die Oanob rivier, wat origens nie ’n druppel laat sien nie en vervolg ons pad deur ’n pragtige omgewing met skitterende vergesigte. Dan besorg die grondpad my helaas verskriklike kopseer - en bowedien ook nog nek- en skouerseer - waardeur ek nog maar amper kan glimlag as ek die koffiestop bereik. Het wordt ons pijnlijk duidelijk dat we in Nederland te weinig fietskilometers hebben gemaakt; zelfs nu de wind ons gunstig is, blijken we een conditie van niks te hebben. Gelukkig ry ons, ek en die andere dames - en tot my ligte verbasing Tjeerd ook – het tussenstuk van de route met Monique mee. Door een sterke pil van Monique is de pijn met die noorderson verdwyn en trap ons vir die laaste 30 km weer die fiets. Tjeerd en ek is in geskelskap van Mirjam, wie alleen reist. Ek is nog nie heeltemal skerp niet, as ek op hierdie punt ’n bidon vergeet; gelukkig komt Monique ons nog voorbij. Inmiddels heeft ze twee andere passagiers – Michel (die z’n vriendin Tanja in goede handen achterlaat bij anderen van de groep) en Bart (onze Benjamin en alleen op reis) – wie wel het zware tussenstuk hebben gefietst, maar nu tog die byltjie daarby neerlê. Ons fietsry egter weer lekker en leer Mirjam uit Alkmaar ’n bietjie beter ken. Ons nader die kampplek by Namibgrens teen sonsondergang, wat natuurlik pragtige plaatjies (die overigens niet vast te leggen zijn) oplever. Die aand stort en pie (of mag ik daar niet over praten?) en eet ons (rond die kampvuur) onder die fraaiste sterrehemel van die werêld. De melkweg is hier zó helder, dat je het gevoel hebt dat je hem kunt aanraken.

 Dag 5 Solitaire; hetzelfde maar toch anders …

Tjeerd en ik slapen deze nacht in een grote legertent die half open is … Dis snags ontsettend warm en ek skrik om sesuur wakker van iets wat over mijn hand loopt. Ek meen die stertjie van ’n muis te voel … Ek is onmiddelik klaarwakker! Hierdeur ontdek ek ’n pragtige sonsopkoms; natuurlijk pak ik mijn Canon om prachtige plaatjes te schieten. Dit is nie op eie houtjie te doen nie; ek kry al baie gou geskelskap van ’n hond (van die kampplek), watter ek liewer sien gaan as kom.

Het ontbijt gaat weer heerlijk ontspannen. Die skottelgoed-ploeggie het by se besighede ook al die Afrikaanse tempo gevind. Monique wil mij verrassen maar kan het cadeautje niet vinden …

Vandaag verlaten we op de fiets de hooglanden van Namibië via de Spreetshoogtepas, welke weer schitterende vergezichten en evenzo mooie foto’s oplevert. Tjeerd en ek sluit ons hier aan by die twee jonge ‘egpare’. Ons gesels wat, as ons geniet van die pragtige asemrowende uitsig. Tot mijn verbazing is het wegdek in de afdaling nu al grotendeels verhard. Dit maakt het niet minder spannend om te dalen, wat vanwege een dalingspercentage van 15 tot 20 toch erg voorzichtig moet gebeuren. Ewe later by ‘n skaapskudde word my aandag getrek deur die vlug van ’n roofvoël. My kamera maak weer oorure … Baie kleine boompies sorg so nu en dan voor ‘n bietjie skaduw, waarin ons ’n appeltjie vir die dors neem. Monique verras ons ook nog, as sy ons tog met die bus tegemoet komt rijden. (Zij rijdt vandaag een andere route vanwege de steilte van de pas.) Sy verwen ons met ’n drankie (of 2, of 3 …) en Engelse drop. Tjeerd en ek soek later na ‘PROBEER’, maar deze plek lijkt verdwenen. We zijn onderweg zelf ook een bewonderingwaardigheid. Toeriste uit Kaapstad uit bewonder ons om die fietstog deur die woestyn en maak baie graag foto’s van ons. In Solitaire het niks verander nie … die skroothoop, die tenkstasie, die restourant met winkel, die kampplek en die hotel is heeltemal dieselfde gebly. Maar wat een prachtplek! Ik waag me niet aan een verdere beschrijving … Ton van der Lee laat je de sfeer in z’n boek ‘Solitaire’ duidelijk proeven.

By aankoms geniet ons eers ’n drankie en grondboontjies (pinda’s) en skyfies. Soms moet je ergens voor de 3e keer komen, om iets voor de 1e keer te doen: Na ’n bietjie rus swem ek ’n paar baantjies en daarna verruil ek die swembad vir my draftekkies om nog een stukje hard te lopen (4,5 km) in de woestijn. Een fascinerende ervaring met het schijnsel van de avondzon op de bergen en de zon die langzaam wegzakt achter de horizon.

 Dag 6 Jarig in Sossusvlei

Als je verwacht met een kukeleku geluid wakker te worden, gebeurt het blijkbaar niet … Tog het ons niet laatlê vanweë ’n besoek aan Sossusvlei. Ik denk niet, dat ik Tjeerd al eens zó vroeg heb gefeliciteerd met zijn verjaardag. Ons vertrek sesuur vir die motorrit na Sossusvlei. Dit word langsaam ligter as die son opkom; ’n simfonie van kleur, lig en skaduw breek aan …

Na een ontbijt in het gezelschap van vogeltjes en ‘klierige’ reisgenoten, beklim ons die indrukwekkende rode sandduin (Duin 45) in het Zuidelijke deel van het Namib-Naukluft National Park (49.768km²). Het gebied rond Sossusvlei bestaat uit een opeenvolging van hoge, rode zandduinen en kleine depressies met jaarlijks droogvallende poelen.

 “Lopend over de kam van de enorme duin zakken we op sommige plekken tot onze knieën in het perzikrode, warme woestijnzand. De beklimming duurt ongeveer een half uur en in die tijd zweten we werkelijk als otters in de verzengende zon, maar het panorama vergoedt veel. Een zee van rode, oranje en donker gele duinen golft om ons heen zo ver we kunnen kijken en hoe hoger we komen, hoe meer duinen zich bij de al aanwezige voegen. Het landschap lijkt compleet levenloos en de wijdheid is onvoorstelbaar. De natuur om ons heen verandert ons langzaam in mieren. Waren we zojuist nog mensen in een decor van zand, nu speelt het zanddecor de hoofdrol en zijn we gedegradeerd tot verdwaalde figuranten. De stilte tijdens ons sjokken wordt alleen verbroken door de felle wind en het geluid van onze opgejaagde hartslag in ons hoofd. Zoveel stilte, zoveel oneindigheid en zoveel menselijke nietigheid zijn we niet gewend. Op de top nemen we dan ook de tijd om – heel stil – de indrukken te laten inwerken. Het voelt alsof we op een andere planeet zijn. Een grote, hete, lege rode wereld met een staalblauwe, wolkenloze lucht. Onze aanwezigheid lijkt misplaatst. Hier past alleen diepe verwondering.” (van Rolf Hendriks in ‘Als mieren op Duin 45’)

Na dese verwondering sing ons die jarige Tjeerd – dit is sy 53e verjaarsdag – toe en eet ons sjokoladetert. Tjeerd word verwen met ’n Namibia-pet en die felisitasies. Dit doen sy siel goed. Die motorrit na Vogelfederberg is baie skoon deur die pragtige vergesigte, die warme kleuren in het landschap, de struisvogels, de jakhalzen, de roofvogels en de schitterende zonsondergang. Die sonsondergang in die woestyn laat haarself nie beskryf nie … dit moet jyself meemaak. Die aand is ons ook nog getuie van die maanopkoms, ’n ewenso indrukwekkende gebeurtenis.

 Dag 7 Na die kus; alternatiewe roete

Tjeerd en ek slapen die nag slegs in ons binnentent. De grond was te hard om haringen in te slaan en de tent ligt vast met een paar grote stenen in de hoeken. Hoewel ik erg vroeg wakker ben, mis ik toch de zonsopkomst omdat Klaas Vakie my nog nie losgelaat het nie … Nog vir die ontbyt eet, kuier ek ewe om die Vogelfederberg. Ons is nie heeltemal alleen by die berg nie, maar dit is tog baie kalm rond die berg.

Ondanks dat we midden in de woestijn zijn, is er weer geen ‘nee’ te koop bij het ontbijt. Monique’s verzorging gaat die ochtend wel erg ver: sy versorg nie alleen die fietse nie (kettingen worden erg droog door het woestijnzand), maar sy sorg selfs moederlik dat ons Benjamin goed voorbereid op pad (met voldoende water en zonnebrand) gaat.   

Tjeerd en ek het ’n seisoenkaartjie op die laaste vertrek van die kampplek, maar wij zien na een uurtje de twee jonge stellen alweer fietsen. Ons kom hulle verby, hulle kom ons verby … ons draai-draai so wat oor die pad na die lunchplek toe. Daar hebben we het eerste kleine stukje schaduw bij de bus. Tjeerd en ik kiezen hier vir die alternatiewe pad na Swakopmund. We laten hierdoor Walvisbaai liggen. Ook hier geldt weer: je moet ergens voor de 3e keer komen, om iets voor de 1e keer te doen. Bart fietst met ons mee oor die soutpad langs Duin 7, wat langs die andere kant van die duin gaan. We laten de drukke weg langs de kust zodoende liggen. Dit gaan voorspoedig, want ons het letterlik die wind van agter (in die skip se seile) na Swakopmund. As ons by die Restkamp aankom, blyk Monique nog nie gearriveer nie aangesien sy peg met die bus opgeloop het. We hoeven gelukkig niet lang te wachten … Ons stort baie lekker en as ons net gesettel is, verkas Tjeerd en ek na ’n ander huisie waar ons die ryk alleen het. Saans koel dit aardig af en krijg ik van Michel een lekker warm jack te leen. Bij het eten zoekt Susanne weer mijn gezelschap, waardoor ons baie lekker kan klier.

 Dag 8 Rustdag in Swakopmund

Het is enigszins mistig as Tjeerd en ek ons draftekkies aantrek vir een rondjie (5,8 km) hardloop deur die stad. Ook nog nooit eerder samen op de vorige reizen gedaan: Ik kan Marcel Proust gelijk geven met zijn uitspraak “Het ware ontdekken zit hem niet in het vinden van nieuwe landen, maar in het met andere ogen kijken.” De mensen kijken ietwat verbaasd als wij voorbij draven, maar groet ons vriendelik as ek hulle ‘goeiemôre’ wens en ’n glimlag gee. Ek bepaal die looptempo en die roete; ons loop eers deur die stad en langs die kus terug. Die kuierpad langs die kus is baie in trek by hardlopers; ons is nie alleen op pad nie! Bij terugkomst ontbijten we in het zonnetje; er kan al snel een trui uit want het warmt lekker op. Op deze rustdag bezorgen we – lui als we zijn - de was bij de wasserette, doen koffie met gebak – Han en Harry vergesel ons – bij een bekend adres, doen teveel aankopen en belanden uiteraard ook weer in een boekwinkel (sommige dingen veranderen nooit!), waar ik “Etosha” van Piet van Rooyen koop. By ‘tuiskoms’ skryf ons die poskarte en geniet ek die biltong (Tjeerd kan dit nog niet lekker vinden). Saans gaan ons uiteet by die Lighthouse. Ek sit langs Rob; ons speel graag maar bespreek ook ernstige sake …

 Dag 9 Hentiesbaai – Cape Cross

Het fietsen over de zoutweg langs de kust gaat voortvarend met de wind in de rug. Monique moet dan ook haar best doen om vóór ons de afgesproken plek te bereiken … Sy het dit nie klaargemaak nie, maar laat ons ook nie lank wag nie. Die lunchpouse benut ek met het portretjes schieten van de anderen. Als ik mijn camera op niks richt, krijg ik het gebruikelijke commentaar … die lugspieëling het ek egter baie mooi vasgelê. Die tweede helfte van die fietstog gaan ook gemakkelik, waardeur ons vroeg op die kampplek aankom. Die fietsroetebeskrywing (zeer uitgebreid waardoor je eigenlijk niet verdwalen kan) lever vir sommige nog enige verwarring, maar as hulle my vasberade regs sien afslaan is die vertwyfeling verdwyn. Monique verrast Tjeerd en mij met een CD ‘A handful of Namibians’ als verjaardagscadeau (ek is nog lank nie jarig nie), maar het andere cadeautje voor mij is ze nog steeds kwijt … Na het bijkomen, tent opzetten en douchen vertrekken we met de bus naar Cape Cross. Ek sit langs Monique en gesels lekker met haar.

Cape Cross (53 km ten Noorden van Hentiesbaai) met al die seehonde (naar schatting 80.000 tot 100.000) bly ’n pragtige natuurskouspel; zelfs als je dit voor een derde keer bezoekt. Naast de zeehonden komt ook de seemeeu bij mij in het vizier van de camera. Monique trekt de aandacht van de dames en kinderen seehondjies (de mannetjes komen mid-oktober om hun territorium af te bakenen) met haar gebruikelijke … ‘ritteltits’.

Op de terugweg sak die son weer skitterend agter die horison; die skynsel skitter oor die soutkristallen. Saans koel dit stewig af, maar het wordt erg gezellig en warm rondom het kampvuur met heerlike whisky (Rob, Michel en ek het amper lawaaiwater gedrink) en bysondere musiek en (al weer) een serieus gesprek met Mirjam. Michel vier om twaalfuur sy 33e verjaarsdag en kry ’n lawaaitoeter (vuvuzela) en andere sokkerattribute.

 Dag 10 Woestynsandhappen

’s Ochtends is het behoorlijk fris door de mist, waardoor ook alles klam is. Goed aangekleed gaan we dus op pad. In het dorp eerst op soek na ’n posbus. Dit is baie kalm in die dorp en er is niks wat op een brievenbus lijkt. As die moed my amper in my skoene sak, zie ik ineens een postkantoor. Familie en vrienden krijgen hopelijk een ansichtkaart vóór dat we thuiskomen (bij de CUBA reis kwamen de kaarten bijna twee maanden later aan). In het dorpje trek die snaakse naambordjies (Rob St. wordt natuurlijk door Rob gekiekt) my aandag en ek verbaas me wederom (vir die derde keer) oor die frisgroene greens van die golfbaan omring deur woestynsand.

Tien kilometer uit die kus uit kan ons een kledinglaagje uittrekken, want dan warmt het al lekker op. Die woestyn is ’n baie besondere fietsryervaring: De woestijn laat niemand onberoerd. Een vlakte die niets geeft van zichzelf. Alles wat je erin wilt zien, moet je uit jezelf halen … Selfs ’n derde keer het weer iets besonders. Een stapeltje stenen lijkt wel een monument, een uitgebrand autowrak is een favoriet foto-object (het wrak dient bij Rob ook ergens anders voor, maar daar mag ik niet over praten …) en Susanne ontdek ’n verkleurmannetjie in die sand. Bij het fietsen moet je voortdurend op je hoede zijn om het meest glooiende pad tussen de bandensporen te vinden. Het uitzicht op de Brandberg (2573 m, hoogste berg van Namibië) maakt een vertrouwde indruk; ’s ochtends door de mist nauwelijks te ontwaren, maar de gehele dag in zicht en steeds duidelijker aan de horizon. Na 40 kilometer hebben we de eerste koffiepauze. Naast koffie kun je je tegoed doen aan thee, frisdrank, sapjes, soep etc. vergesel deur koek (of cake), koekies, southappies, droppies, vrugte, ensovoorts. Het is bijzonder heet midden op de lege vlakte. Die enkele motorryder wat passeer klaksoneer entoesias.

Het tweede stuk ging qua fietsen prima; lekker wind van agter maar baie baie warm. As ons egter stil staan voel ons kou deur die wind … baie merkwaardig. Ek geniet van musiek om my gedagte ietwat te reguleer. By die tweede pouse hou ek die fietsry vir gesien (as ek my twyfel uitspreek vanweë die wind en ’n sere knie), net als de andere twee dames; ook de anderen hebben het niet gemakkelijk meer als de wind vanaf hier van voor komt. Die fietsryers arriveer net-net vir die donker in Uis. Die avond is het warmer dan ooit; het lijkt Europa wel met z’n warme zomeravonden. Ons eet lekker (dat hoef ik niet meer te vertellen denk ik … maar Monique het weer voortreffelik gekook), Michel mag zich uitleven met die kerse op s’n sokkerverjaarstert en ons drink nog ’n doppie vir die nag.

 Dag 11 Dit gaan op ‘n sukkeldraffie

Na een goede nachtrust gaan we weer volle moed op pad. Die vrou van die kampplek wens my baie goeds vir die toekoms, as ons vertrek. Een opmerkelijke optimistische uitspraak vir iemand die dit jaar getref is deur die weë van die Voorsienigheid (hoor ik later van Monique). Die fietsry gaan vandag op ’n sukkeldraffie, dit wil sê: dit gaan nie te goed nie en nie te sleg nie. Ik kan het tempo er bijna niet in houden vanwege de pijnlijke knie. Tjeerd stuur ik daarom vooruit, zodat hij z’n eigen tempo kan fietsen. Ek soek my afleiding in die musiek van Van Dik Hout en Afrikaanse Rock en in die omgewing (we fietsen door de heuvels van Damaraland). De Brandberg levert weer diverse mooie plaatjes op. En mijn gemiddelde bij de eerste koffiestop is toch nog zo’n 18,5 km. Hier lijkt het wel vlieg en fiets; ek oordryf nie as ek sê, dat jy van die muggies ’n molshoop kan maak. Ons blyf dan ook nie al te lank nie …

Vanaf hier stap ik samen met Tanja en Susanne in de bus. Samen met Monique kijken we zorgzaam – onderweg - of het met iedereen goed gaat. En daarna gaan we op zoek naar een goede lunchplek: Dit is amper water in ’n mandjie dra (byna onmoontlik) om een skaduwplekkie te vind; ons beland egter onder ’n kameeldoringboom mét schaduw … goed opletten met je fietsbanden dus! De dames hebben er weer zin in en trap weer die fiets vanaf die plek na Khorixas. We hoeven niet lang te wachten tot de eerste fietsers komen; Han mist ons bijna, als ik niet langs de weg had gestaan. Bart voert het trio met Mirjam en Harry aan. En Tjeerd komt met de tong op de schoenen (dit gaan wurg-wurg; hy is seker in die sukkelveld gewees) achter Rob en Michel aan. Tjeerd houdt het fietsen hier ook voor gezien; hij had zich – volgens eigen zeggen – gisteren leeg gefietst.

Onderweg schiet ik nog wat foto’s van de stugge doorfietsers en op de camping in Khorixas (dit dorpje heette in de Zuid-Afrikaanse apartheidsperiode Welwitschia) doen we het rustig aan nadat we Monique natuurlijk eerst geholpen hebben met de aanhanger uit te laden.
Dit is om sesuur nog opmerkelik warm; ek sit nog met ‘n t-hempie buite … Dit is lekker, maar overdag mag het wel een graadje minder.

 Dag 12 Excursie Petrified Forest en Twyfelfontein

Een rustdag in Khorixas (betekent in Damara taal een waterstruik, welke in de omgeving veel voorkomt) annex excursiedag naar Petrified Forest en Twyfelfontein, betekent zoveel dat die fietsbene ’n rukkie kan rus vandag. We ontbijten niet al te vroeg en lekker uitgebreid (je eitje wordt zelfs naar wens gebakken). Ek skyn volgens Monique en Mirjam te praat in my slaap: jammerlik babbel ek nie al te duidelik nie …

In die autobusrit na Twyfelfontein vermaak ek my met my boek ‘In de woestijn fiets je niet’ en kyk ook reëlmatig na die omgewing natuurlik.

Petrified Forest geeft een collectie versteende bomen tussen 240 en 300 miljoen jaar oud; sommige gedeeltelijk begraven in het zandsteen. De gids wijst ons ook op een plant; de Welwitschia mirabilis een plant die exclusief is voor de noordelijke Namib, de enige soort binnen een primitieve plantenorde – net als coniferen naaktzadig – met planten die niet hoger zijn dan één meter en slechts twee, zeer lange bladeren bezitten (in Afrikaans: tweeblaarkanniedood).

Twyfelfontein is de grootste attractie hier om zijn meer dan 2.000 rots tekeningen, sommige dateren van 3000 v.C. Hier wandelen we een tijdje rond en uiteindelik lyk ons meer geobsedeer deur ’n toerleier die uit alle mag skreeu om ’n verkleurmannetjie (of is dit de Damara rock agama?) sy kleur te laat beken.

Die terugweg is weer nieuw; we pakken een mooie (binnen)weg door het landschap. Monique is ’n gewillige passagier as Tjeerd die chauffeursplek op soek en die motor start … daar is geen sprake van nie dat hy die kar sal ry.

’s Avonds maken we bij het eten (buffet in het restaurant van de camping) kennis met ’n tongsoppe (Tanja durft als eerste) en die Amarula song (die vrugte van die Marulaboom maak selfs olifante dronk) van de bediening.

 Dag 13 Ons trap weer fiets na Bambatsi

’n Alternatiewe fietsryroete watter Monique met die bus nie kan ry nie, maak fietsryers altyd wat senuwagtig. Vir my staan die voorkeur soos ’n paal bo water … nie ’n saai asfaltpad nie!

Na dertien kilometer slaan Mirjam, Tjeerd en ik daarom af het grondpad op. Niet veel later stormen Rob en Michel kop aan kop - die wêreld skeur - ons voorbij (de dames verkiezen de asfaltweg), terwyl ons amper die wêrelde aanmekaar praat. Ons jaag koeie skrik aan, Tjeerd begint een winkeltje in helmen en ontplooi hom as hekkiesluiter. De alternatieve route brengt ons in een landschap, wat doet denken aan de zandstenen bergen in Arizona. Vlakbij Vingerklip (een markante kolossale zandstenen rots van 35 meter hoog), het ons eindelik pouse … my fietsrybille kunnen wel wat rust gebruiken. Een kleine vijf kilometer over asfalt voelt dan opeens aangenaam aan. Die laaste 5 km breng ons in ’n pragtig natuurpark Bambatsi. Bij de ondergaande zon spot ons game (wild) in die omgewing. Die avond brengt Jan Willem (mijn andere broer) ons op de hoogte van de (spannende) verkiezingsuitslag, as ons van ’n boeremaaltyd geniet.

 Dag 14 Voor die wind

Vandaag een relatief makkelijke fietstocht over asfalt en … lekker voor de wind. Toch niet geheel vlekkeloos omdat ek vanweë ’n gatvlieg ’n bietjie sukkel (ek kan nie voluit hieroor spreek nie). Niettemin trap ons die 87 km erg snel voorbij, zodat we in Outjo (‘kleine heuvel’ in Herero) kunnen genieten van heerlijke taart bij de plaatselijke bakker. Ons trek met die grootste gemak duizenden Namibische dollars uit die outobank uit voor het betalen van de etenspot en de fietshuur. Ek geniet die aand van ’n louwarm bad op die kampplek en oorweeg om morgen weer te gaan hardloop as die tyd dat toelaat.

 Dag 15 en 16 Etosha

Dis nie blote toeval nie, dat ek juis vandag in my boek ‘Etosha’ begin te lees tydens die busrit van Outjo na Okaukuejo, waar wij het Ethosa Nationaal Park (in het Noorden van Namibië ten zuiden van Ovamboland) binnenrijden.

 Het Etosha Nationaal park (gesticht in 1907) heeft een oppervlakte van 22.270km² (kan amper twee keer in Nederland). In dit park ligt de grootste pan (zoutpan gevuld met zeer zout water, waarvan het niveau wisselt met de seizoenen) die 25% van het park beslaat. Het klimaat is hier droog, met een jaarlijkse regenval van 400 mm; de regen valt vooral in de zuidelijke zomer; het overvloedigst van januari tot april. Het terrein rond de pan is bedekt met droge stukken land, onder meer begroeid met mopanebomen en verschillende soorten acacia’s. Om ervoor te zorgen dat de dierenpopulaties minder rondtrekken zijn enkele periodiek droogvallende waterreservoirs in het park permanent gemaakt door putten te slaan. Hierdoor kunnen gnoes, grote koedoes, springbokken, zwarte neushoorns, giraffen en grote katachtigen worden waargenomen. Etosha is ook het leefgebied van gemsbokken (Oryx gazella) en damaradikdiks, twee antilopensoorten waarvan de naaste verwanten in de droge Hoorn van Afrika leven. (uit ‘Afrika, continent van contrasten’).

 Ons sien hier die eerste dag springbokkies, sebras (de Burchell’s en de Hartmann’s bergzebra komen in Etosha voor), een of andere grote voël, blouwildebees (gnoes), vlakvarke, black-faced impala’s, ’n roofvoël , ’n verkleurmannetjie bring Monique die bus in, nog meer sebras, ’n gewone troupant (voëltjie watter mooi sit vir die kamera), wevers, gemsbokke en nog meer sebras en rooibokkies rond die waterpoel, ’n jakhals, rooikopvoëls (ek weet die naam nie), volstruise, nog meer sebras, ’n gompou (zelfs in mooie vogelvlucht voor mijn camera) en gelukkig ook nog ’n trop olifante (zeker wel 30 stuks) van groot tot klein (één van die big five is dus een feit)!  

Die tweede dag klim ons douvoordag (baie vroeg in die môre) ons bed uit om nog meer wild te zien. The black-faced impala (exclusief in Etosha) imponeert in het ochtendgloren, en wordt slechts gevolgd door een jakhals, een neushoornvogel (met rooi neus), een kudu, een zebra, weer een mooi vogeltje (naam ook niet getraceerd in het Etosha boek), en gewone tarentaals. Op die kampplek entertainen grondeekhoorns ons ontbyt. Bij de waterpoel zijn de dieren (allerlei antilopen) op hun hoede; dit lyk of daar broei iets. Die motorrit na Namutoni wordt halverwege gepauzeerd door een lunch bij de pan. We zien weer een gemsbok (Oryx) met het clownsgezicht (zwarte en witte strepen), de secretarisvogel, een levensgroot spinnenweb, nog meer zebra’s (de ene soort wisselt de andere soort af en de honderd zijn we inmiddels wel voorbij), gnoes, en dan … steekt een olifant vlak voor de bus de weg over. Imposant zo groot en imposant zo stil wordt het in de bus. Ik zit inmiddels voorin en kan daardoor mooie plaatjes skiet. Een jakhals kak (sorry, maar dit gebeurt toch écht) op die midden van de weg. En dan krijgen we een mooi tafereel van giraffen (kameelperde) rond een waterpoel. Net voordat we het park gaan verlaten, zien we een auto stilstaan. De chauffeur wijst ons op een leeuw, en nog één en nog één … de lange dag wachten wordt dan uiteindelijk beloond. Ons kan nie genoeg kry van die pragtige leeue nie (vormt samen met de olifant, buffel, jachtluipaard en neushoorn de Big Five).

 Dag 17 Sondag in Tsumeb

We stappen eerst in de bus om naar Lake Otjikoto (‘diep gat’ in Herero: 55 meter diep) gebracht te worden; het boek ‘Etosha’ (in Afrikaans geskryf) intrigeert me al aardig. Het lijkt ons de hele vakantie al mee te zitten; als we hier op de fiets stappen het ons die wind al weer van agter. We zijn dan ook zo in Tsumeb (‘plaats van algen’ in Herero), maar hier is op zondagochtend niet veel te beleven. Monique doet boodschappen (supermarkten en benzinestations zijn wel open), as ons die jeug keurig uitgedos, met die bybel in die hand, uit die kerk uit sien kom. Ons fietsry daarom maar verder en ewe later passeer Monique ons. By die pouseplek tref ons Rob en Susanne: Rob rekt zijn pijnlijke rug op een lenige manier in de bus. En als wij net de plek willen verlaten, komt er een auto aanscheuren. Een joernaliste stap die kar uit en is benieuwd naar onze belevenissen voor een artikel in de Republikein (Afrikaanstalig Namibisch dagblad, 1977). Die andere fietsryers het lekker gesels met haar, terwyl ek nuuskierig waarneem watter vrae die joernaliste stelt. Na ’n foto trap ons weer fiets na die Maori kampplek. Om vyfuur bereik ons die kampplek baie naby Grootfontein, waar ek ’n blaasontsteking konstateer. Saans praat ons sonder blik of bloos (oor) kak (en pie): Voel jy of jy in die aarde kan insink?

 Dag 18 Voetbal in Zuid-Afrika

Sommige voetballiefhebbers worden al weer zenuwachtig … als ik me niet vergis speelt Nederland vandaag z’n openingswedstrijd tegen Denemarken en ze willen ‘n pragtige roete inkort en zelfs ‘s werelds grootste meteoriet Hoba links laten liggen. Gaan jou gang (Do as you please!), zou ik zo zeggen, maar ons niet gezien! Alhoewel wij de 30.000 – 80.000 jaar oude meteoriet (50 ton) dit keer ook (rechts) laten liggen, genieten we wel van deze mooie groene route langs landbouwboerderijen. Heeltemal lekker gaan dit ook nie vanweë die blaasontsteking en die pouse die wel erg lang op zich laat wachten. Ek hou enduit vol as ek die stang vastbyt.

The boys, Rob, Michel, Bart en Han, kyk die sokkerspel as ons die Kamrav Farm bereik. We kunnen nog even genieten van de zon met een boek. Mirjam wijst ons op een springbokje, welke niet ver van de camping staat. Die avond eten we bobotie (de Zuid-Afrikaanse wel te verstaan), welke Monique met kolen op een vuurtje bereid.

 Dag 19 Ochtendduik in zwembad

Snags het ek lekker geslaap en nie eens kou gehad nie. Toch is het ontbijt vrij fris en trek ik mijn armstukken aan als we gaan fietsen. Ik doe de laatste voorbereidingen voor het fietsen, als ik ineens een plons hoor en grote hilariteit. Iemand (ek noem geen name nie) hardloop baie vinnig na die swembad om een lek in een fietsband op te sporen, maar plons pardoes in die swembad. Brrr, dis koud! Die fietsry gaan lang nie lekker nie; die cranberry-sap heeft het probleem nog niet verholpen. Ik heb ook al een windjackje aangetrokken. Ek stap na 27 km in die bus by Monique. Bij het zoeken naar een geschikt pauzeplekje rijdt Monique de bus vast in het zand. Terwyl Monique ploeter, is ek ’n sukkelaar (a stick-in-the-mud) en voel ek my oorbodig. Even later komen de snelste fietsers al aan; al is van snel fietsen niet écht sprake door het mulle zand op die grondpad. Bij de pauze warmt het lekker op in de zon. We rijden naar Waterberg Plateau Park (‘Central Nambia’s jewel’ volgens de Insight Guide) door het verlaten gebied van Boesmansland, waar die bobbejane die grondpad onveilig maak. Op de camping zijn de voetballiefhebbers (senior en junior) al weer gearriveerd. Monique manoeuvreert vakkundig tussen de boom door om een geschikt plekje voor de bus en aanhanger te vinden. Nieuwsgierige beestjes (‘banded mongoose’) bekijken onze tent en ’s avonds snijd ik de ingrediënten voor de salade en snoep menig olijfje.

 Dag 20 Rustdag in Waterberg Plateau Park

Dis weer om in bed te bly … brrr, wat ’n winterkou. Gelukkig ontbyt ons nie al te vroeg op ons rusdag nie. In die son is die temperatuur nog ’n bietjie aangenaam, maar ons sit met twee truie aan by die ontbyt eet. Tjeerd en ek vertrek daarna vir ’n stewige wandeling om warm te word (ook nu weer: ik moet écht ergens voor de 3e keer komen, om iets voor de 1e keer te doen). Het is een prachtige wandeling, we bewonderen grote bomen die zich soms verstrengelen om rotsen, de levensgrote aloës, de termieten(heuvels) die zich om bomen verstrengelen en de fascinerende rotsachtige omgeving van Waterberg. De tweede trui kan al snel uit en Tjeerd ontpopt zich als een goede routelezer. Als we terug op de camping zijn, genieten we in het zonnetje van een bakkie koffie en verdiep ek my weer in ‘Etosha’. Die was het ons weer uitbestee. Voor het uit eten gaan (wie zijn er nu weer afgeleid door het voetbal?) ontsteken we nog een kampvuurtje tegen de kou.

 Dag 21 Nog meer kou

Het ontbijt is weer fris; al is dit een understatement natuurlijk! Monique brengt ons eerst (100 km verderop) met de bus naar Otjiwarongo (= plezante plaats). Daar stappen we op de fiets bij een winkelcentrum. Tjeerd fietst voorop, maar kan nie die juiste pad uit Otjiwarongo vind nie …

De wind is ons weer gunstig gezind, als we met 30 km per uur vooruit razen over asfalt naar de koffiestop (op 45 km). Daar lees ons die artikel ‘Namibië ’n paradys vir fietsryers’ in die Republikein, vir wat Monique diverse winkels moes platloop. Dit het enig kopkrap gekos oor die woorde (om alles van die artikel te verstaan), maar ik had het stukje zelf kunnen schrijven … Na 75 km (ons gemiddelde nog 28 km per uur) slaan ons af op grondpad bij Kalkveld (de enige reden om daar te stoppen is volgens de reisgids ‘de Dinosaurus voetafdrukken’) en moeten we écht gaan fietsen … Met nog bijna 30 km te gaan, pauzeren Tjeerd en ik hier even voor een broodje. Rob kiekt ons leuk op de foto en voor de verandering jeuk my vingers de gehele dag nie om die kamera aan te raak nie. Dis baie opmerkelik kan ek sê. Want zelfs deze derde keer ben ik toch nog goed voor op die kop 800 kiekies! (de 1e en 2e  keer 807 en 797) Na nog twee uur ploeter oor die grondpad – Monique deel nog koekies uit onderweg - bereik ons die kampplek by the dinotracks. Daar geniet ik van een douche by candlelight en glühwein. Saans verwarm die kole (bushmenchair) en die kampvuur ons ’n bietjie teen die kou.

 Dag 22 Laatste fietsdag; daar is kak in die land!

Gelukkig skyn die son, maar de winter is nu écht begonnen. Brrr, wat een kou! Die wind waai ook nog van die garsland af (dis ’n koue wind wat waai). Dis hartjie winter!

Na die ontbyt versorg Reinhold ’n ekskursie (uitstappie) na die Dinosaurus voetspore, as Tjeerd en ek die skottelgoed was. Ik heb niet gauw koude handen, maar met dit winterweer …

Tjeerd en ik vertrekken (nie as laaste nie!) gekleed (met diverse lae) in geheel oranje (ek kry trek in worteltjiestert) fietstenue, wat Monique graag vastlegt onderweg (sy draai-draai daarby slingerpaaie op die pad). Alle rivierbeddingen op het grondpad naar Omaruru staan weer droog en die Omaruru rivier het ek nog nimmer gesien nie … Die fietsry gaan lekker totdat ek na ‘n rivierdip skielik (voor ek my oë kon uitvee) stilstaan met ’n pap wiel. Een doorn van wel 5 cm heeft zich in de voorband geboord. Tjeerd maakt enthousiast foto’s van dit leed, waarna hy eweso entoesias die band verwissel. Nog geen 3 km later staat Monique met de koffiestop (lunch) langs de kant van de weg. We genieten daar weer van de gebruikelijke verzorging voor de inwendige mens. Als we weer op de fiets stappen, hebben we inmiddels weer korte mouwen. De zanddipjes worden steeds muller en het kost steeds meer moeite om ons er door heen te ploegen. Met nog 20 km te gaan, sak my voorwiel sover in die sand van een ‘bekende’ rivierbedding (moes ons hier geen koffiestop hou nie?), dat ek ’n dooie punt bereik en daarom over de kop sla. Tjeerd (vlak achter mij) moet ook hard in de rem! Het mooie van een fietsvakantie? Op de fiets zie je het land niet alleen, maar ruik én voel je het ook. Nu is het voelen ietsie pietsie te letterlik uitgeval … Dis nie plesierig nie. Gelukkig is er volop hulp bij de hand. Michel en Tanja hebben een EHBO koffertje en Susanne en Tanja versorg sagaardig my oopgehaal elmboog, as Rob als ’n egte reporter die plek des onheil vastlegt. Tjeerd het nie al te veel seer kry nie. Ek is ’n bietjie mislik, waardoor we Monique’s hulp inroepen. Als ze nog geen half uur later uit de bus stapt, lyk sy stik in woede as sy baie kragtige taal gebruik … sy is slegs kwasie boos en omring ons daarna met die grootste zorg. Ik stap bij haar in de bus en Tjeerd fietst met de twee stellen mee naar Omaruru Game Lodge. Hier genieten we onze laatste avond met ’n slaapdoppie in Namibië.

 Dag 23 en 24 Heimwee

De dag begint weer lekker relaxed, ondanks dat we een lange rit naar het vliegveld moeten maken. We ontbijten wat later, de temperatuur is weer goed en we bekijken de cheeta en jachtluipaard, waarvoor het voedertijd is.

Ik eis mijn plekkie naast Monique in de bus op. Een korte stop in Omaruru doet ons even kennismaken met de ‘familie’ van Monique.  Op die radio volg ons nog ewe die EK-sokker. In ’n vreemde taal kan selfs ek daarvan geniet. Rob pla (‘kliert’) nog ’n bietjie met sy Vuvuzela en ek lyk wel die mikpunt van dese terggees. Ek kan dit egter waardeer …

In Okahandja lunchen we en is verskeie mense op soeweniersjag. Ek set die foto’s (van Tjeerd en mij) oor op die skootbrein van Monique.

Het inchecken (sonder fietse dit keer) gaat aardig vlot voor Afrikaanse begrippen en we kunnen nog even genieten van een laatste koffie met Monique. ’s Avonds vertrekken we – na een warm afscheid van Monique - voor de vlucht naar (Schiphol via) Frankfurt. Die ‘oh, shit’ van die piloot (wat is dat tog met die poep en pie?) wek baie vertrouwe in ’n goeie afloop …

Ek skryf my laaste stukkie in my dagboek en maak die balans op:

Ek het nou net al heimwee na Afrika!

 En ek het gedink soos Stef Bos in ‘Kloofstraat’:

 Wat maak jy in my kop

Wat maak jy in my hart

Wat maak jy in my los

Wat maak jy in my arms

Wat maak jy in my toekoms

Wat maak jy in my verlede

Wat maak jy in my drome

Wat maak jy in my leve

 

Wat maak jy in my wêreld

Wat maak jy in my woorde

Wat maak jy in my stilte

Wat maak jy in my stem

Wat maak jy met die tyd

Wat maak ek met myself

Wat maak jy met my

 Jy verander Afrika nie, Afrika verander jou!

 

Kopiereg glimlag.nl

12 december 2010